Sadir Djaparof

Sadir Djaparof
Sadir Djaparof
Amptelike portret, 2021

6de President van Kirgisië
Ampsbekleër
Termynaanvang
28 Januarie 2021
Eerste minister Artyom Novikov (waarnemend)
Oelekbek Maripof
Akilbek Djaparof
Voorafgegaan deur Talant Mamitof (waarnemend)
Ampstermyn
15 Oktober 2020 – 14 November 2020
Waarnemend
Eerste minister Homself
Voorafgegaan deur Sooronbaj Jeenbekof
Opgevolg deur Talant Mamitof (waarnemend)

22ste Eerste Minister van Kirgisië
Ampstermyn
10 Oktober 2020 – 14 November 2020
Waarnemend: 6 Oktober 2020 – 10 Oktober 2020
Vise Artyom Novikov
President Sooronbaj Jeenbekof
Homself
Talant Mamitof (waarnemend)
Voorafgegaan deur Koebatbek Boronof
Opgevolg deur Artyom Novikov (waarnemend)

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 Desember 1968 (1968-12-06)
Keng-Suu, Kirgisiese Sosialistiese Sowjetrepubliek, Sowjetunie (vandag Kirgisië)
Politieke party Patrioties
Eggenoot/-note Aigul Djaparofa
Alma mater Kirgisies-Russiese Slawiese Universiteit

Sadir Noergojoevits Djaparof (Kirgisies: Садыр Нургожоевич Жапаров; gebore op 6 Desember 1968) is 'n Kirgisiese politikus en die huidige president van Kirgisië sedert 28 Januarie 2021. Hy het voorheen as die waarnemende eerste minister van Kirgisië in die tussentydse regering na die bedanking van president Sooronbaj Jeenbekof in 2020 gedien. Djaparof het waarnemende president na Jeenbekof se bedanking geword, maar het op 14 November 2020 van die amp bedank om aan die presidentsverkiesing in Januarie 2021 deel te neem. Hy het die presidentsverkiesing gewen en vir waarnemende president Talant Mamitof opgevolg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search